Breitingstraat 20
geskenk kas
mandjies onder masjiene
hondebakke
laaie met horisontale droograkke
uitskuif droograk
oop onder vir skoene. Dan laai, een vir elke mens, dan klomp hake, dan nog pakplek heel bo
appliance garage met panele wat uittrek!
vrieskas weggesteek
verskillende kleure kaste. verskillende blaaie. weggesteekte vrieskas onder houtblad onder mikrogolf
dubbelkas vir eetware. oop aan opwaskant, deure aan kombuiskant
bêreplek vir skoonmaakgoed, emmers, besems, moppe, stofsuier ens
hondebakke en laaie vir hondekos en meds/borsels ens
laai vir vullissakke. raam eerder as diep kas vir addromme - kan nie so vuil word
Q